Beer Adriaanse


Beer Adriaanse is Zinkplaat se tromspeler en agtergrondsanger.

Hy is in 1985 in Durbanville gebore en het in 2003 saam met Zinkplaat begin speel.

Beer speel met ‘n basiese 4 piece drumkit, met ‘n ekstra groot kickdrum.

Hy is ook een van De Plate Kompanjie se direkteure saam met Bertie en Porra.

Hy speel vir The Orange Stilettos saam met die res van Zinkplaat.