Iewers op ‘n stofpad in die Noordkaap het Bertie vir Morris T’chaia en sy gesin op ‘n donkiekar raakgeloop en net daar begin skryf aan “Donkiekar Windscreen”. Soos die foto wys het hy sommer ook besluit om die donkiekar te kaap.