Zinkplaat se tweede nasionale toer het in Mei van 2005 plaasgevind. Die hele toer is met Bertie se bakkie, Old Faithfull, aangepak.
Die crew het ingesluit:
Bertie Coetzee - Hoofsanger, Drywer
Basson Laubscher - Kitaar
Beitel v/d Merwe - Bass
Beer Adriaanse - Tromme
Stephanus Rabie - Kameraman en charmer
Christoff Krige - Wingman Deluxe
Denver Kisting - Merch en Diversiteit
Alex van Dyk - Klankman