Elandre het in 2008 saam met DPK begin toer en sy lens het al die Ubuntoer II en Die MK Derde Avontoer vasgevang.
Hierdie is Zinkplaat se derde keer op die Avontoer, groter, beter, lekkerder…