Ons het in Augustus 2009 met die span van Fanakalo bymekaargekom en ons opdrag aan hulle was om iets vir ons album te doen wat nog nie van tevore gedoen is nie. Terwyl hulle aan die ontwerpe begin skaaf het, het die span van Bun In The Oven ons genader vir ‘n fotosessie en neem toe toevallig fotos wat kleurgewys perfek by die album gepas het.
Hierdie is die finale produk.

Album ontwerp: Fanakalo
Band foto: Mark Reitz, bitoCREATIVE