Van ons beste herhinneringe was in die legendariese Dorpstraat teater gemaak.
Dit was in Dorpstraat waar ons een van die eerste kere saam met Die Helde gespeel het. Ons het hulle oorgenooi toe hulle show uitreen.
Fotos: Mark Reitz (bitoCREATIVE)
Ons was ook Anton Goosen se backing band een aand, en het saam met Schalk Joubert en Bed On Bricks en menigte ander daar gejam en die aande omgepartytjie.
Vaarwel.