A F#min Bmin G
Ek kon nie verwag dat jy moes wag nie
G A A F#min Bmin G
Ek kon net hoop dat jy nie ophou uit jou maag uit lag nie
En ek moes heeljaar kos vir mense ronddra
En jy was verveeld in jou wiskunde ekstra klas
A Emin G F#min
Fluister dit in uitroeptekens
A Emin G A Bmin G
Sien jou in die nuwe jaar, ja die nuwe jaar sal my terugbring na jou
Woorde gelees was nog nooit woorde gehoor nie, veral as jy kon sien
Ons was te sag vir die kake van hierdie masjien
My rigting en jou ritme bots
Kom ons hoop dis tydelik
Brigde: C#min D C Bmin
Final Chorus x2: C#min D D C#min D D A Bmin G