G Emin
En as ’n monopolis stel ek my prys en jy neem dit
G C
Jy was altyd bereid om met my foute te lewe
G Emin
Ek het ’n lafaard geword, ek lewe met ’n wag voor my mond kan jy my skud, my skud tot ek wakker word
G C
En bly, terwyl ek aanpas by my nuwe omgewing
G Emin Bmin D(A)
Ek verdroom X 2
En vir ’n slaapwandelaar lewer ek ’n goeie vertoning
As ek foute maak, vra ek groot om verskoning
Want ek bedoel dit nie, kan nie so leef nie want ek voel dit nie
Ek is seker selfsugtig op daardie manier
Ek is dooie gewig, gooi my oorboord
Aan die diep kant met ’n hart van lood
Ek verdroom x2
Finale hersenskim, moet ek my vyand oorwin
Ek moet terugkeer en my bewussyn herwin
Ek moet die duiwels uitdryf wat hier leef in my lyf
Ek kan nie anders nie, ek kan nie anders nie
G B C
Eggo’s en skaduwees bly saam x2
G Emin Bmin D(A)
Na na na na na na…