C
Vreemd en vry in ’n derde dimensie
Amin
Dit is hoe ek jou onthou
G
Nou is als net eendimensioneel
C
Wit en swart en jy mag niks wens nie
Amin
Skakel aan jou radio
G
En kom ’n bietjie in op my frekwensie
C Amin
Goeienaand, luisteraar
G C G G Amin
Welkom in ’n grys area
C
Maak jou eie klanke as jy wil
Amin Emin
Hoe jy dit doen maak ’n moerse verskil
F C G
Skakel in op my frekwensie
Jy kan die reën bring sonder die wolke
Ek is jakkals, jy is wolf se vrou
Dit is hoe ek jou onthou
Kleurvolle klanke kraak deur die ruimte
Reenboë bloei en ons moet keer
Eensame luidspreker bars deur die atmosfeer