6. Kleiner as berge

E

Dieselfde mense in dieselfde plek

Dieselfde foute totdat hulle vrek

G#min

En ons kan niks daaraan doen nie

En jy kan niks daaraan doen nie want jy hoef nie

E

So kom ons volg mekaar

                                   G#min

Deur die dorings en die takke tot ‘n nuwe jaar

Van bloed en dank

Vir ‘n bietjie

Net ‘n bietjie wat sin maak

[Prechorus]

E G#min

E

Op die heuwels waar ons bymekaarkom

Op die heuwels waar ons bymekaarkom

G#min

Hierdie aand, hierdie aand is ‘n tydbom.

        Bb min          B

Hierdie aand slaap soos ‘n tydbom.

Nog ‘n kind in nog ‘n plek

Daar’s nie ‘n tuin nie, maar daar is ‘n hek

Ek kan nie niks daaraan doen

Ons kan nie niks daaraan doen nie

Tot óns voel nie

En ons is ver van klaar

En ons is ver van opgee,

Maar ons het bedaar

En toe gaan lê

Dis mos wat die baas wil hê

Op die heuwels waar ons bymekaarkom

Op die heuwels waar ons bymekaarkom

Hierdie aand, hierdie aand is ‘n tydbom.

Hierdie aand slaap soos ‘n tydbom.

G#

Hierdie aand is moeg,

            F

Ons swerf al sewe jaar deur die stof en die reën

G# F

Deur musiek en vriendskap meegesleur

G# F

Die vroeë oggend ure bring ons hoop weer terug - Daar is iets in die lug

G#

Elke nuwe dagbreek sê

E

Bring vir ons daai horison.

Op die heuwels waar ons bymekaarkom

Op die heuwels waar ons bymekaarkom

Hierdie aand, hierdie aand is ‘n tydbom.

Hierdie aand slaap soos ‘n tydbom.

TERUG