Amin C G
Van Hunks en die duiwel steek die berg aan die brand
Amin C G
Daar’s rook op die horison en dit lyk of iets ons kant toe kom
Amin C G
Dit lyk soos ’n Bybel in die anargis se hand
Amin C G
Daar’s rook op die horison en dit lyk of iets ons kant toe kom
Amin C G
Daar is roet in die lug, daar’s bloed op die maan
Amin C G
Klankbaan van die einde
Amin C G
Jy hoor vreemde tale, wat sê als gaan vergaan
Amin C G
Klankbaan van die einde
Amin C
Moeilikheid
D G A G A C D
Moeilikheid gaan ons vang
Amin C
Moeilikheid
D G A G A C D
Moeilikheid maak ons bang
Amin C
Moeilikheid
D
Moeilikheid maak ons
Jou proefkonynprofeet het jou profyt opgevreet
Daar’s rook op die horison en dit lyk of iets ons kant toe kom
Die ergste van dit als is jy’t dit heeltyd geweet
Daar’s rook op die horison en dit lyk of iets ons kant toe kom
Donderstorms kom rol van die kus af aan
Klankbaan van die einde
Bring gerugte van oorloë en ’n rooi oseaan
Klankbaan van die einde
Daar’s ’n bom in die uurglas, daar’s rook op die horison
Daar’s gif in jou bierglas, daar’s rook op die horison
Is dit die klankbaan van die einde?