[Capo on 1st fret]
G# C#
‘n Moedelose Middelvinger het in die lug bly hang
G# C#
Rustelose ryloper, daar’s trane op jou wang
G# C#
Doelgerigte digter in ballades vasgevang
G#
Dit was nooit tussen my en jou nie
C#
Daar is geen bewyse wat ek voor jou kan hou nie
G# C# G#
Net die sonsondergang vanaand - so mooi, so mooi besoedel
Fmin G#
Net ‘n boedel oorgegee en goeie bedoelings van ‘n wang afgevee
Net gemengde gevoelens
‘n selfvoldande samaritaan het in die stof bly staan
Verslae verslane veteraan, kan net homself blameer
Alles het sy gang gegaan, jy moet prober verstaan
Dit was nooit tussen my en jou nie
Daar is geen bewyse wat ek voor jou kan hou nie
[Bridge]
G# D# C# Fmin D# x 2
Net die sonsondergang vanaand - so mooi, so mooi besoedel
Net ‘n boedel oorgegee en goeie bedoelings van ‘n wang afgevee
met gemengde gevoelens.