[Capo on 4th fret]
G#min
Krap my van die lysie af
D#min C# B
Ek vat eerder niks nie as ’n weegskaal wat oorlaai is aan die een kant, aan die een kant
G#min D#min C# B
Dink jy nie dinge sal soveel beter wees as ons weer van voor af begin nie
Sien jy ook die storm kom
Die wind kom skree hier in my oor dat dit te laat is en dat wolke die weerlig vermom
Fortuinverteller het sy vinger op die sneller
Die weervoorspeller
E A#min
Veg met jou regter
B D#min E
En weer af met jou linkerhand
E A#min
Neem net wat jou toekom
F# D#min E
En herstel die balans
Stamp my by die afgrond af
Ek doen eerder niks nie as om gewig te gooi by die klaar-te-swaar kant
Dink jy nie dat ons groter is as die som van ons dele nie?
Ringkoppe sit daarbo
en hulle glo hou die atoombom naby, hou die vyand naby
Storieverteller het sy vinger op die sneller
Fortuinverteller
E A#min
Dis die laaste brug, kom ons vat dit terug
D#min E
Herstel die ewewig vanaand
E A#min
Kom ons vat dit terug, kom ons vat dit terug
D#min E
Binnekort is dit te laat