Die Laaste Wegkomkans

Words and Music

by

HJ van der Merwe, AVZ Coetzee, JP Adriaanse & B Laubscher

(“Zinkplaat”)

Verse
Emin F# D A
Hou die deur oop totdat almal in is
Daar is ‘n rede hoekom alles hier maar stil is
Die koelste katte bly tussen die vullis
En dis dalk jou laaste wegkomkans

F# D A E

Gaan ons hardloop of gaan ons stap?
Tel die kinders op voor iemand op hulle trap
Wie se skote is dit wat daar klap?
Is hierdie dalk ons laaste wegkomkans?

F# D A E x2

Chorus
F# D A E
Jy kan probeer om my gees te belemmer
F# D A E
Ek sal die see leeg skep met ‘n emmer

Gaan ons skree of gaan ons sing?
Ek hoop jy het jou knapsak saam gebring
Die pad is koud en die pad is lank
Maar dis dalk jou laaste wegkomkans

Die deur sal opstaan totdat jy in is
Die trein sal ry, selfs as ons min is
Maak gou want more is dalk te laat
En dis dalk jou laaste wegkomkans

Chorus

F# D A E

Chorus x2

TERUG