Die Spons

Words and Music

by

HJ van der Merwe, AVZ Coetzee, JP Adriaanse & B Laubscher

(“Zinkplaat”)

Intro

D# F# C# B

D# B C# F# B

Verse 1

D# Bmaj C#

dis jammer ek is nie nou op my beste nie

          A#min           Bmaj

wat is die afrikaanse woord vir destiny?

D# Bmaj

dis nou of nooit vir my meesterplan

              C#             A#min            Bmaj

dit skreeu teen hemele, ek skreeu teen hemele voor ek jou laat gaan

D# Bmaj

dis vuur en vlam in my hart

           C#          A#min
  • steek die wereld aan die brand met ‘n kitaar in my hand

      Bmaj
    

tot ek jou weer sien

D# Bmaj

wie kom saam? wie gaan die stories vertel?

      C#         A#min  Bmaj

as die een man val gaan die volgende man die vlag optel

Chorus

D# Bmaj

ek sien jy stap met ‘n hart vol haat



C# Bmaj

en ‘n hart vol haat is ‘n hart wat jou in die steek gaan laat

Bridge

D# F# C# B

D# B C# F# B

Verse 2

“Hoekom reik jy uit na my?” vra die man in die booitjie

Hy drink die lewe deur ‘n strooitjie

Sy tyd het gekom om te gaan loop op die water

hy wou dit eerder los tot later

maar die vuur en vlam in my hart

  • steek die wereld aan die brand met ‘n kitaar in my hand

tot ek jou weer sien

Wie kom saam? Wie gaan die stories vertel?

As die een man val gaan die volgende man die vlag optel

Chorus

Bridge

Outro

D# B A#

Stadig, stadig hoekom so geweldadig

D# B A#

Ja, ek weet selfs ‘n spons raak versadig

D#

En kan ons asseblief probeer

C# B C# F#

Om die haat te absorbeer


TERUG