Dit wat oorbly


Words and Music

by

HJ van der Merwe, AVZ Coetzee, JP Adriaanse & B Laubscher

(“Zinkplaat”)

  Verse

  Dmaj         D

  As die aasvoëls om my kop bly draai

  Dmaj                      D

  En die N1 deur my hare waai

  Dmaj     D          G maj G Dmaj 

  Sal jy die volume harder draai 

  Dmaj          D

  Ek’s die blouvalk op die telefoonpaal

  Dmaj          D

  Ek skud my vere reg ek’s oorgehaal

  Dmaj     D          Gmaj G Dmaj

  Ek sit en wag dat die wind vir my kom haal 

  Pre-chorus

  Dmaj x2 

  Chorus A

  B      Dmaj 

  Gooi jou hande in die lug

                  B

  As jy met my is

                  Dmaj

  Al is dit nou die laaste maal

                        B   D

  dat ons musiek uit die geraas uit haal 







  Verse

  As die klanke in my kop bly draai

  Jou melodie deur my hare waai

  Dan sal ek die volume harder draai 

  Ek’s die swaeltjie op die telefoonpaa;

  Ek dink die winter het my ingehaal

  Ek sit en wag dat die somer my kom haal 

  Pre-chorus 

  Chorus B

  Gooi jou hande in die lug

  As jy met my is

  Al is dit nou die laaste maal

  Dat ons musiek uit die geraas uit haal

  En as jy met my is, voel ek iets in die lug

  Dis musiek in die geraas 

  Solo

  B Dmaj x 8 

  Chorus B

  Die stilte antwoord my nooit terug nie

  Daar is nêrens om te vlug nie

  Daar is musiek in die geraas

  Jy het W. du Toit

  Jou hande in die lug gegooi

  En net jou skouer opgehaal

  As jy musiek uit die geraas uit haal

TERUG