by
Intro
D A G
Chorus
D G
Jy
D
Lê hier langs my
Skildery
G
Springety
D G
Vry
D
Vryer as ‘n vrye vers
D G
Op ‘n lappies kombers
Bridge
Ek weet my woorde is net verf aan jou vingers
Obskure idees word kleurvolle vlinders
Jou oë het al die stories vertel
En ek kon klaar die einde voorspel
Ek
wonder
Soms
sommer
Oor jou
in besonder
Chorus