Lyne

Words and Music

by

HJ van der Merwe, AVZ Coetzee, JP Adriaanse & B Laubscher

(“Zinkplaat”)

Intro

Gmaj Amin (x8)

Verse

Gmaj Amin

Ons lewens loop in lyne

               Bmin

Ek hoop joune en myne

Kruis

    Cmaj

Dis hoogtyd vir verandering

Gmaj Amin Bmin

En wie weet wat dit oor jou pad sal bring…

Cmaj

Ek weet die weer gaan verander

Chorus

Dmaj

Snip.

Dmaj

Snip.

        Emin     Emin      Emin

Nog ‘n lyn afgeknip.

    G                             B A G

Deur die Groot Skêr in die lug…

Cmaj

Verse

Ons lees dit tussen die lyne

Kan dit uit ons duime

Suig

Dis hoogtyd vir verandering

Maar net die tyd sal die antwoord bring…

Ek weet die weer gaan verander

Bridge

Gmaj Amin (x4)

Chorus

Snip.

Snip.

Nog ‘n lyn afgeknip.

Deur die Groot Skêr in die lug…

Outro

Cmaj Dmaj Emin

Dis moeilik om ‘n reguit lyn te trek

Cmaj Dmaj Emin

Wie’t gesê ons moet dit doen in die eerste plek?

Cmaj Gmaj Amin Bmin Cmaj

En wag, voor jy loop, kyk ons lyne is geknoop.

TERUG