Twee Wolwe Baklei

Words and Music

by

HJ van der Merwe, AVZ Coetzee, JP Adriaanse & B Laubscher

(“Zinkplaat”)

Verse

E

Hier sit ek weer

E

In twee geskeur

C#min Amaj

Jy gee my ‘n masjiengeweer

E

Sê veg vir volk

E

En vaderland

C#min Amaj

Dis die vuur wat die haat in jou hart laat brand

E

Die middelweg

E

Was toe nie

C#min Amaj

Goud nie – dit was grys en

E

Dalk was ek reg

E

Dalk was dit nie

C#min Amaj

my fout nie ek wou net my punt bewys

Chorus

E

Die wolwe baklei

E

Die wolwe baklei

      C#min                  Amaj

Twee wolwe baklei hier binne my

Verse

Jy dink dalk ek is gek

Maar ek

Sien twee pole uitmekaar uit trek

Net dalk Oom Bey

Voel ek soos jy

Want in die middel van dit alles hier sit ek

‘n Aweregse

simpfonie-orkes

Is die klankbaan wat in my kop speel

Dalk moet ek net

Soos die res

Die woorde sluk wat broei hier in my keel

Chorus

Bridge

E B F# F#

Wie’t gese jy moet die regte ding doen?

Jou voete is gaar en jou hare is vuil

En in die verte hoor ek die wolwe huil

Buildup

Chorus

TERUG