Zinkplaat het hierdie week hulle nuwe musiekvideo vir “Hondeklipbaai”, net buite Stellenbosch geskiet.
Stephanus Rabie was weer die regiseur en die cast het uit 60 goeie vriende bestaan.
Dit behoort hopelik binnekort op MK te wys. Spesiale vriende het ook ‘n draai kom maak.





