Zinkplaat @ Maties Jool Fest
Een van Zinkplaat se jaarlikse tradisies is om by Die Maties Jool Fees te speel.
Dit word hierdie jaar op Saterdag die 31ste op Die Braak in Stellenbosch gehou en R20 kry jou in.
Ander bands sluit New Holland, Parlotones, Pretty Blue Guns, Ryno Velvet en baie meer in.




