Gedigte vir Gesigte T-Shirt Kompetisie
Geïnspereer deur die Zinkplaat liedjie “Gedigte vir Gesigte” het die band se jare lange vriend en ontwerper, Jan Solms ‘n vars idee vir die nuwe T-hemp ontwerp gehad.
Die band kon 9 mense identifiseer wat op een of ander manier die hulle beïnvloed het en hierdie persone se gesigte verskyn op die nuwe hemde.
Daar is tans ‘n kompetisie om so ‘n T-hemp en ‘n CD te wen. Al wat jy moet doen is om al nege name van die mense op die hemp reg te raai.
Click hier vir n groter jpg preview.
Stuur alle antwoorde na beer@dpk.co.za
Vir leidrade gaan na: Luca se Blog





1. Bob Dylan
2. Thom Yorke
3. Gandi
4. n Skoolhoof
5. Stevie Ray Vaughn
6. Basson met n bril en lekker baard
7. Gees Steyn
8. Nelson
9. Willie