Zinkplaat Rock the Vote
Na ses jaar van apolitiese sosiale kommentaar lewer het Zinkplaat hierdie jaar besluit om uiteindelik hulle gewig agter die Demokratiese Alliansie te gooi.
Die 15de April speel Zinkplaat, Van Coke Kartel en Jackal & Wolf by Klein Libertas Teater as deel van die Rock The Vote-veldtog van die DA.
Die veldtog is daarop gemik om die DA te help om die amptelike opposisie vir die ANC te raak.
Vir meer info: Rock The Vote of Democratic Alliance




