Zinkplaat het verlede week saam met hulle vriende The City Bowl Mizers by Paul Roos se ge[ROOS]ter ‘09 gespeel. Captain Stu het vir Die Heuwels Fantasties ingestaan, omdat Pierre Greeff op die laaste oomblik met varkgriep neergepen is.
Bertie het in 2002 as skoolkind die eerste ge[ROOS]ter georganiseer.
foto: Mark Reitz/bitoCREATIVE
Ons week in Sunset Studios is klaar, en ons het 10 nuwe liedjies wat wag om gemaster te word.




