LitNet resensie van Mooi Besoedeling

Soos ons nou al die Stellenbosse rockgroep Zinkplaat ken, is dié groep se musiek nie oorhaastig om ’n goeie indruk te maak nie, maar klink die band eerder soos ’n groep vriende wat, rustig en fyn ingestel op mekaar, ’n klank slyp tydens jam sessions. En dit sonder om een keer skeef te trap – ook op hul jongste album Mooi besoedeling.”


Kliek hier om die res van Annie Klopper se resensie te lees.


Zinkplaat strum akoesties by RAKA

Zinkplaat gooi vir die 3de jaar in ‘n ry akoestiese style by Die RAKA Unplugged Festival buite Swellendam. Kliek op die plakkaat om meer uit te vind.


Nuwe musiekvideo op Kraakvars

Kyk Woensdag 20 Januarie “Kraakvars” op MK vir die hele video.


4de Avontoer op die kerfstok


Zinkplaat het hulle 4de Avontoer agter die rug. Kliek op die links om Beer se korrespondensie uit die oor van die storm op JIP te lees:

Korrespondensie uit die oor van die storm vol.1;vol.2;vol.3;vol.4;vol.5.

Categories


Archives