Soos ons nou al die Stellenbosse rockgroep Zinkplaat ken, is dié groep se musiek nie oorhaastig om ’n goeie indruk te maak nie, maar klink die band eerder soos ’n groep vriende wat, rustig en fyn ingestel op mekaar, ’n klank slyp tydens jam sessions. En dit sonder om een keer skeef te trap – ook op hul jongste album Mooi besoedeling.”


Kliek hier om die res van Annie Klopper se resensie te lees.