September 20th, 2010
|
Zinkplaat vertrek Vrydag op hulle vervoertoer. Op hierdie avontuur mag hulle enige vorm van vervoer behalwe Bertie se betroubare ou Isuzu-bakkie gebruik.
Sover sluit dit treine, busse, privaat vliegtuie en hopelik ‘n seiljag en ‘n donkiekar in en deurkruis dit die land.
September 20th, 2010
|
Tidal Waves en Zinkplaat het die amptelike Braai4Heritage Dag temalied geskryf en opgeneem.