Zinkplaat vertrek Vrydag op hulle vervoertoer. Op hierdie avontuur mag hulle enige vorm van vervoer behalwe Bertie se betroubare ou Isuzu-bakkie gebruik.

Sover sluit dit treine, busse, privaat vliegtuie en hopelik ‘n seiljag en ‘n donkiekar in en deurkruis dit die land.