Ons was nog altyd groot aanhangers van collaborations, en by die Matt Black Sessions is dit wat ons doen. Kom check die vibe uit. Dis nie soos ander shows nie.