Koos en Zinkplaat saam in Bohemia

Koos Kombuis

en

Zinkplaat

LIVE en GRATIS in Bohemia op Donderdag die 22ste Julie.

Besoek Facebook vir meer info


Mooi Besoedeling benoem vir Tempo-toekenning

Die SAMA-genomineerde Mooi Besoedeling is onlangs ook vir ‘n Huisgenoot Tempo-toekenning vir Beste Rock Album benoem.

Stem vir Mooi Besoedeling: sms T10 E, jou naam en van na 32113. (Sms’e kos R1).


GO BAFANA!


Zinkplaat gaan Loco Vino Rock Show


Zinkplaat by Carry-6-Packer

Stellenbosch se malste koshuispartytjie gebeur weer hierdie jaar.


Zinkplaat by Schalk Burger & Sons

Zinkplaat het onlangs saam met Ashtray Electric, Ryno Velvet en Bok van Blerk op Schalk Burger & Sons opgetree as deel van Die Wellington Oesfees konsert.

Jaco Mans van Tidal Waves het bietjie blues kom saamspeel.

Foto: Luca Vincenzo/bitoCREATIVE


Mooi Besoedeling kry SAMA benoeming

Mooi Besoedeling is gisteraand vir ‘n SAMA benoem vir Best Afrikaans Rock Album.


Zinkplaat & Tidal Waves

Na die gesamentlike optrede tydens Die Ubuntoer in 2008 was ’n reggae-, blues- en rock-byeenkoms onvermydelik. Nou word die plan eindelik uitgevoer wanneer die Gautengse reggae-meesters en Stellenbosch se gunsteling-Afrikaanse rockers hul unieke klanke byeenbring.


SA Promo Mooi Besoedeling Resensie

Lees wat die Suid-Afrikaners in Engeland van Mooi Besoedeling sê.


Zinkplaat Unplugged by Raka


Lees meer

Categories


Archives